Halley Se Komeet

Title details for book: Halley Se Komeet

  • Author: Hannes Barnard
  • Narrator: Attie Schoeman
  • Genre: Tieners
  • Language: Afrikaans
  • Length: 16 hours and 36 minutes
  • Published: 2019
  • Reference Number: B14771

Synopsis:

Fiksie. Pete moet as tiener probeer oorleef in 'n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy nuutgevonde vriende. Pete en sy vriende het 'n wrede misdaad gesien en die skuldige is op hulle spoor. Sal reg en geregtigheid geskied in 'n land wat reeds polities verwronge is?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member