
Fiksie. Magdaleen probeer die stukke van haar lewe optel na die dood van haar identiese tweelingsuster, Misha. Sy raak bevriend met haar eksentrieke buurman, die wetenskaplike Darius Achenbach, en bevind haar in die omstrede wereld van stamselnavorsing. Magdaleen vind dat sy skielik bereid is om groot risiko's te neem. Tog kom alles teen ’n prys, en soms is die prys van een mens se lewe ’n ander mens se dood.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member