Ina: 'n Verhaal Van Genade En Genesing

Title details for book: Ina: 'n Verhaal Van Genade En Genesing

  • Author: Ina Bonnette
  • Narrator: Hester Franken
  • Genre: Biografiee
  • Language: Afrikaans
  • Length: 5 hours and 58 minutes
  • Published: 2021
  • Reference Number: B14841

Synopsis:

Nie-Fiksie. Die verhaal van Ina Bonnette wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is. Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member