Nie-Fiksie. Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregse bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Vier mense sterf in die verwoestende ontploffings. Hy word tot moordenaar veroordeel en vir 40 jaar tronk toe gestuur. In die gevangenis besluit hy stelselmatig om met sy slagoffers versoen te raak. 'n Roerende verhaal van versoening en hoop.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member