Skadukant

Title details for book: Skadukant

  • Author: Rika Cloete
  • Narrator: Jeanita Van Westing
  • Genre: Spanningsromans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 11 hours and 8 minutes
  • Published: 2020
  • Reference Number: C13774

Synopsis:

Fiksie. Die verminkte lyk van ’n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk dat die geweldenaar swanger vroue teiken. Die nagmerrie verdiep wanneer die verwagtende Deirdre ook deur die gemaskerde moordenaar geteister word. Sy word die prooi in ’n obsessiewe kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel, maar sy gaan dit nie toelaat nie.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member