Die Kind Se Naam Is Anneke

Title details for book: Die Kind Se Naam Is Anneke

  • Author: Juliana Coetzer
  • Narrator: Sumari Strydom
  • Genre: Biografiee
  • Language: Afrikaans
  • Length: 6 hours and 31 minutes
  • Published: 2021
  • Reference Number: C13776

Synopsis:

Fiksie. In Bloedvreemd (2015) vertel Juliana hoe haar dogter Anneke op sewejarige ouderdom 'n virus opgedoen het wat haar brein aangetas het, en sy geleidelik verstandelik begin agteruitgaan het. Met 'n skreiend eerlike stem skryf Juliana oor die verdere reis met Anneke, nou al in haar vroeg dertigs. Sy kan al hoe minder praat, al hoe minder verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member