Inkommers

Title details for book: Inkommers

  • Author: Hans Du Plessis
  • Narrator: Anton Swanepoel
  • Genre: Romans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 8 hours and 8 minutes
  • Published: 2022
  • Reference Number: D13650

Synopsis:

Fiksie. ’n Eietydse verhaal, ’n kroniek van die Afrikaners - die familie, nie die volk nie - wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel boer. Is dit moontlik dat net gebore Kommers in die Kom hoort? Hoe gemaak met inkommers wat tot dusver nie juis welkom was nie?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member