Ten Slotte

Title details for book: Ten Slotte

  • Author: Eben Etzebeth
  • Narrator: Sarel Louw
  • Genre: Biografiee
  • Language: Afrikaans
  • Length: 10 hours and 29 minutes
  • Published: 2025
  • Reference Number: E10960

Synopsis:

Nie-Fiksie. In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly - op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood - ’n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie - regdeur sy vroee klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid-Afrikaanse nasionale span. Ten Slotte vertel die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om ’n wereldkampioen te word.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member