Hospitaal Weltevreden

Title details for book: Hospitaal Weltevreden

  • Author: Riaan Grobler
  • Narrator: S.P. Botha
  • Genre: Romans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 7 hours and 24 minutes
  • Published: 2025
  • Reference Number: G12629

Synopsis:

Fiksie. Anna-Mart is ’n noodeenheid-spesialis by Hospitaal Weltevreden. Sy en haar ma is bekommerd want haar twee broers is met verkeerde vriende deurmekaar. Uit die bloute arriveer ’n pasient by die ongevalle eenheid wat weereens haar hart laat klop soos hy destyds op skool gedoen het. Verskeie dokters worstel met hul eie probleme. Van wie kry sy skielik romantiese geskenke? Is daar enigsins ’n toekoms vir haar met ’n man soos Dr Marloux Roux?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member