Fiksie. Welkom in die wereld van die model Joey Superster - ‘n warrelwind van kokaien, seks en geld. Dit lyk asof Josephine Brinkley alles het - vroue wil soos sy wees en mans wil haar eenvoudig net he. Maar onder die blink lagie fineer skuil ‘n traumatiese verlede. Na haar egskeiding veg Joey van verslawing tot verlossing, maar kan sy die rigting van haar lewe verander, haar donker verlede hanteer en die superster word wat sy altyd bestem was om te wees?
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member