
Fiksie. Die meisie wat Peter die keer saamneem Nimmerland toe is ietwat anders as die moederlike Wendy. Sy nuwe feetjie-maat heet Klokkelokkies. Daar is ander Verlore Seuns, en ander vyande om te trotseer, veral die groteske reus, Half-gevreet, wat net 'n halwe kop het en die ore van sy oorwonne vyande pekel, aan 'n tou om sy nek hang en kou. Hy soek Peter se ore vir sy versameling...
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member