Heimwee

Title details for book: Heimwee

  • Author: Sophia Kapp
  • Narrator: Hester Franken
  • Genre: Romans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 11 hours and 11 minutes
  • Published: 2022
  • Reference Number: K12160

Synopsis:

Fiksie. 'n Storie wat strek oor geslagte, van mense wat seer gekry het, en van heling. Boweal is dit die storie van moederskap, vir die verskriklike prys wat dit soms vra, en van ma's wat oor die ewigheid heen sal reik om seker te maak hulle kinders is geborge.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member