
Fiksie. Libbi de Lange is die langste meisie in die kontrei. Die lewe werk rof met iemand wat nie by die gewone inpas nie; die neiging is mos oral om die kop af te kap van ’n papawer wat aanhou uitstyg. Libbi moet trou, en gou ook sodat sy die gespot oor haar van kan agterlaat. Toe word sy maar mevrou Libbi Landman. Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe ontdek? Voordat die lang papawer kan blom?
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member