Hanna

Title details for book: Hanna

  • Author: Maretha Maartens
  • Narrator: Mariki Van Der Merwe
  • Genre: Inspirerende Romans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 6 hours and 51 minutes
  • Published: 2016
  • Reference Number: M15229

Synopsis:

Fiksie. Hanna is kinderloos en haar man moet seuns he om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom. Na nege jaar trou Elkana weer en Peninna skenk die lewe aan die een kind na die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid. Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member