Nie-Fiksie. Riaan Manser is op sy moeilikste en koudste avontuur nog, 'n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle 'n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs 'n aktiewe vulkaan trotseer.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member