Die Groot Storieboek Avontuur

Title details for book: Die Groot Storieboek Avontuur

  • Author: Kristien Potgieter
  • Narrator: Elmarie Nel
  • Genre: Jeug
  • Language: Afrikaans
  • Length: 1 hours and 54 minutes
  • Published: 2026
  • Reference Number: P12622

Synopsis:

Fiksie. Talia spandeer elke pouse in die skoolbiblioteek om vir die boelies weg te kruip, tot die nare nuwe biblioteekjuffrou haar skuilplek in ’n nagmerrie verander. Saam met Mario, nog ’n buitestaander, maak sy ’n geheime biblioteek in ’n ou skuur en bied ’n toevlug vir al die kinders wat voel asof hulle nerens hoort nie. Maar gaan juffrou Grizzle hulle skuilplek kry, of gaan sy ’n geheim van haar eie ontbloot? Hierdie boek is vir elke kind wat al soos ’n buitestaander gevoel het. Die boek is ryk in diversiteit en bevat karakters met neurodiversiteit, verskillende rasse en orientasies.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member