Bloedbande

Title details for book: Bloedbande

  • Author: Jeanette Stals
  • Narrator: Bella Van Wyk
  • Genre: Spanningsromans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 11 hours and 37 minutes
  • Published: 2022
  • Reference Number: S15260

Synopsis:

Fiksie. Luna Joubert reeks, boek 4. Speurder-sersant Luna Joubert word gestuur om die eienaardige dubbele moord op die eienaar van ’n kwekery en sy vrou te ondersoek. Die De Winters is beide met ’n skerp voorwerp aangeval, maar daar was geen teken van ‘n struweling of enige getuies om sin te maak van die voorval nie. Om antwoorde te kry sal Luna die donkerte en als wat daarin skuil moet trotseer.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member