Die Galileers

Title details for book: Die Galileers

  • Author: Alexa Steyn
  • Narrator: Marthie Schoeman
  • Genre: Inspirerende Romans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 8 hours and 24 minutes
  • Published: 2023
  • Reference Number: S15296

Synopsis:

Fiksie. In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon ’n hegte gesin wat gerugte hoor van ’n nuwe profeet. Op soek na die waarheid, onderneem die vader van hierdie gesin en sy oudste seun ’n pelgrimstog na die Tempel in Jerusalem. Hierdie besluit hou egter verreikende gevolge vir hierdie gesin in en hulle lewens word onherroeplik verander deur die onvoorsiene gebeure in Jerusalem...


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member