Die Ware Avonture Van Adelie & Riley: Die Wakker Akkers

Title details for book: Die Ware Avonture Van Adelie & Riley: Die Wakker Akkers

  • Author: Felicia Snyman-Du Toit
  • Narrator: Melinda Van Der Molen
  • Genre: Jeug
  • Language: Afrikaans
  • Length: 0 hours and 50 minutes
  • Published: 2025
  • Reference Number: S15380

Synopsis:

Fiksie. Adelie en Riley het hierdie keer met ’n heel ander “monster” te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi ’n klomp akkers af. Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers ’n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member