
Fiksie. Op Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wereldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag. Ivy, die jongste, wil 'n onbevange lewe he, 'n ander werklikheid waar sy kan liefhe wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member