Die Geheime Lewe Van Gita

Title details for book: Die Geheime Lewe Van Gita

  • Author: Jacolet Van Den Berg
  • Narrator: Jeanita Van Westing
  • Genre: Romans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 10 hours and 45 minutes
  • Published: 2021
  • Reference Number: V12498

Synopsis:

Fiksie. Gita kruip al haar lewe lank agter voorgee weg; ʼn mantel vir elke okkasie. Sy sukkel om mans te vertrou as gevolg van haar ontroue pa en wil niemand naby haar toelaat nie. Sy is op die oppervlak iemand met selfvertroue, maar haar perfeksionistiese ma se verwyte lui gedurig in haar ore. Wanneer haar werk deure moet sluit, pak sy haar lewe op en vertrek Knysna toe. Skielik is daar vier baie verskillende mans in haar lewe, en Gita het nie genoeg mantels om alkant te dek nie.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member