Nie-Fiksie. Die verhaal van Esli se heelwording en hoe sy, na 'n leeftyd van mishandeling, in 'n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel. Sy gee stem aan 'n stukkende vrou wat net wil he die pyn moet stop. Die boek beeld die komplekse aard van gesinsgeweld uit, en kan kan lesers help om gevaarligte in hul eie lewens raak te sien.
You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member