Doolhof

Title details for book: Doolhof

  • Author: Rudie Van Rensburg
  • Narrator: S.P. Botha
  • Genre: Spanningsromans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 11 hours and 37 minutes
  • Published: 2022
  • Reference Number: V12578

Synopsis:

Fiksie. Oud-politikus Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi het nie minder nie as ses verdagtes. ’n Britse ondersoeker is op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en ’n platsakman steier telkens terug van die samelewing se dwarsklappe. Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand die keer met die perfekte moord wegkom?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member