Hartsbesit

Title details for book: Hartsbesit

  • Author: Anna Van Tonder
  • Narrator: Mariki Van Der Merwe
  • Genre: Liefdesverhale
  • Language: Afrikaans
  • Length: 8 hours and 50 minutes
  • Published: 2019
  • Reference Number: V12586

Synopsis:

Fiksie. Minni verloor haar kleinsakeonderneming in Pretoria se middestad omdat al die kleiner winkels gesloop moet word vir die oprig van groter geboue. Haar vriendin Roda, nooi haar om op haar ouers se plaas te gaan kuier terwyl sy besluit oor die pad vorentoe. Die stug Duitse wewenaar, Wolfgang Falkenrot, van die plaas Falkennest laat ou hunkeringe weer ontwaak. Wolfgang soek 'n au pair vir sy vierjarige dogter en Minni sien dit as die uitkoms waarop sy gehoop het.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member