Die Vroue Van Kosmoslaan

Title details for book: Die Vroue Van Kosmoslaan

  • Author: Elsa Winckler
  • Narrator: Joekster Van Tonder
  • Genre: Inspirerende Romans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 6 hours and 18 minutes
  • Published: 2022
  • Reference Number: W12047

Synopsis:

Fiksie. Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue. Die vroue deel hul pyn en vreugde met mekaar wanneer hulle eenkeer ’n maand bymekaar kom om te brei. Die breigroep word die vroue se toevlug en die kosmosblom word ’n teken van tweede kanse, hoop, drome en geluk. Die boeiende verhaal is elke vrou se verhaal. Die vroue van Kosmoslaan ervaar God se genade en sy belofte om te voorsien wanneer hulle dit die nodigste het.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member