Wanneer Is Eendag

Title details for book: Wanneer Is Eendag

  • Author: Elsa Winckler
  • Narrator: Marthie Schoeman
  • Genre: Hear To Read
  • Language: Afrikaans
  • Length: 0 hours and 10 minutes
  • Published: 2018
  • Reference Number: W12083

Synopsis:

Fiksie. Abella is 'n klein feetjie en haar hare is rooi en deurmekaar. Haar klere bly vuil, want sy speel so lekker saam met haar maatjies tussen die fynbos. Sy wil baie graag so mooi soos die ouer feetjies lyk en ook soos hulle teen die maan se strale afgly, maar hoe lank moet 'n feetjie wag voor dit kan gebeur?


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member