Donkermaan

Title details for book: Donkermaan

  • Author: Jaco Wolmarans
  • Narrator: Gerda Kinsey
  • Genre: Spanningsromans
  • Language: Afrikaans
  • Length: 16 hours and 28 minutes
  • Published: 2025
  • Reference Number: W12098

Synopsis:

Fiksie. 1991. Israel in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit Lebanon. Mossad moet dringend ’n antwoord vind. En ’n geskikte rekruut vir ’n uiters sensitiewe operasie: die diefstal van broodnodige radartegnologie by die Suid-Afrikaanse Lugmag, as teenvoeter vir Siriese missiele. Die kandidaat: Ruth Heyns, doktorsgraadstudent in Tel Aviv. Maar sy trek die aandag van Teenspioenasie se ervare Gunther Eckhardt en die toenemende agterdog van die Lugmag-liaison, kolonel Leon Rutger.


You need to be a member to download titles.
Please log in or become a member